1 Konings 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Isebel 'n boodskapper na Elia toe gestuur om vir hom te sê: “Mag die gode my om die lewe bring as ek nie môre teen hierdie tyd met jou gemaak het soos jy met die profete nie.”

1 Konings 19

1 Konings 19:1-7