1 Konings 18:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierop sê Elia vir hulle: “Gryp die profete van Baäl! Nie een van hulle mag wegkom nie.”Toe die volk hulle gegryp het, het Elia die profete laat afbring na Kisonspruit toe en daar het hy hulle doodgemaak.

1 Konings 18

1 Konings 18:35-43