1 Konings 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Isebel die profete van die Here doodgemaak het, het Obadja honderd geneem en hulle vyftig-vyftig in grotte weggesteek en hulle van kos en water voorsien.

1 Konings 18

1 Konings 18:1-7