1 Konings 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Elia vir die volk: “Ek alleen het oorgebly as profeet van die Here, maar daar is vier honderd en vyftig profete van Baäl.

1 Konings 18

1 Konings 18:14-26