1 Konings 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Elia sê vir Obadja: “So seker as die Here leef, die Almagtige in wie se diens ek staan, ek sal sorg dat Agab my vandag nog te sien kry.”

1 Konings 18

1 Konings 18:12-19