1 Konings 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Het hulle u nie vertel wat ek gedoen het toe Isebel die profete van die Here doodgemaak het nie, dat ek honderd profete van die Here vyftig-vyftig in grotte weggesteek het en hulle van kos en water voorsien het?

1 Konings 18

1 Konings 18:12-23