1 Konings 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

So seker as die Here u God leef, daar is geen nasie of koninkryk waar die koning u nie probeer opspoor het nie. As hulle sê: ‘Elia is nie hier nie,’ het die koning die koninkryk of die nasie met 'n eed laat bevestig dat hulle u nie kon kry nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:3-16