1 Konings 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na 'n lang tyd, dit was omtrent drie jaar, het die woord van die Here tot Elia gekom en gesê: “Gaan na Agab toe. Moenie langer vir hom wegkruip nie. Ek wil dit weer in die land laat reën.”

1 Konings 18

1 Konings 18:1-3