1 Konings 17:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê sy vir Elia: “Kyk wat het u my aangedoen, man van God! Het u na my toe gekom om my sonde aan die lig te bring en my seuntjie daarom te laat doodgaan?”

1 Konings 17

1 Konings 17:8-21