1 Konings 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die ses en twintigste regeringsjaar van koning Asa van Juda het Ela seun van Baesa in Tirsa koning geword oor Israel. Hy het twee jaar geregeer.

1 Konings 16

1 Konings 16:1-11