1 Konings 16:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die pad van Jerobeam seun van Nebat geloop en dieselfde sonde gedoen as dié waarmee Jerobeam vir Israel laat sondig het, sodat hulle die Here die God van Israel met hulle afgodsbeelde uitgetart het.

1 Konings 16

1 Konings 16:17-28