1 Konings 16:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het hy Samariaberg van Semer gekoop vir ag en sestig kilogram silwer en bo-op die berg gebou. Hy het die stad wat hy daar gebou het, Samaria genoem na die naam van Semer, die vorige eienaar van die berg.

1 Konings 16

1 Konings 16:14-34