1 Konings 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tydens die sewe en twintigste regeringsjaar van koning Asa van Juda was Simri sewe dae koning in Tirsa. Die volk was toe net besig om die Filistynse stad Gibbeton te beleër.

1 Konings 16

1 Konings 16:12-25