1 Konings 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander verhale oor Abia en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Juda. Daar was ook oorlog tussen Abia en Jerobeam.

1 Konings 15

1 Konings 15:1-17