1 Konings 15:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was omdat Dawid gedoen het wat reg is in die oë van die Here, en sy lewe lank nooit die opdragte van die Here verontagsaam het nie, behalwe in die geval van Urija die Hetiet.

1 Konings 15

1 Konings 15:1-15