1 Konings 15:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Baesa seun van Agija uit die nageslag van Issaskar het 'n sameswering teen hom gesmee. Terwyl Nadab en die hele Israel die Filistynse stad Gibbeton beleër het, het Baesa hom daar om die lewe gebring.

1 Konings 15

1 Konings 15:25-34