1 Konings 15:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Asa het toe al die silwer en goud gevat wat nog oor was in die skatkamers van die huis van die Here en die paleis, en koning Asa het dit met boodskappers vir Ben-Hadad gestuur. Ben-Hadad seun van Tabrimmon, seun van Gesjon, was koning van Aram in Damaskus.Asa het die volgende boodskap saamgestuur:

1 Konings 15

1 Konings 15:14-21