1 Konings 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoogtes het wel nie heeltemal verdwyn nie, maar Asa was sy lewe lank getrou aan die Here.

1 Konings 15

1 Konings 15:9-22