1 Konings 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die Here het vir hom gesê: “Jerobeam se vrou kom jou raadpleeg oor haar seun wat siek is. Sê vir haar wat Ek vir jou sê.”Toe sy inkom, wou sy nog maak asof sy iemand anders is,

1 Konings 14

1 Konings 14:1-10