1 Konings 14:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juda het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, en deur die sondes wat hulle gedoen het, het hulle die Here meer uitgetart as wat hulle voorvaders gedoen het.

1 Konings 14

1 Konings 14:20-28