1 Konings 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jerobeam sê toe vir sy vrou: “Gaan vermom jou sodat die mense jou nie herken as Jerobeam se vrou nie. Gaan dan na Silo toe waar die profeet Agija is. Dit is hy wat gesê het dat ek koning sal word oor hierdie volk.

1 Konings 14

1 Konings 14:1-10