1 Konings 14:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele Israel sal oor hom rou en hom begrawe. Hy sal ook die enigste van die familie van Jerobeam wees wat in 'n graf kom, want in die huis van Jerobeam het die Here die God van Israel net in hom iets goeds gevind.

1 Konings 14

1 Konings 14:6-14