1 Konings 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die een van Jerobeam wat in die stad omkom, die honde sal hom opvreet; en die een wat in die veld omkom, die roofvoëls sal hom vreet. Dit sal gebeur omdat die Here dit gesê het.’

1 Konings 14

1 Konings 14:5-19