1 Konings 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die man van God antwoord: “Al sou u my die helfte van u koninkryk aanbied, kan ek nie saam met u gaan nie. Ek kan in hierdie plek niks eet of selfs water drink nie,

1 Konings 13

1 Konings 13:5-17