1 Konings 13:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na die begrafnis het hy vir sy seuns gesê: “As ek te sterwe kom, moet julle my begrawe in dieselfde graf as dié waarin die man van God begrawe is. Sit my bene langs syne neer.

1 Konings 13

1 Konings 13:28-34