1 Konings 13:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profeet het die liggaam van die man van God op die donkie getel en dit na Bet-El die stad van die óú profeet toe gebring om daar oor hom te treur en hom te begrawe.

1 Konings 13

1 Konings 13:19-31