1 Konings 13:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mense wat daarlangs gekom het, het die liggaam daar in die pad sien lê en die leeu wat langs die liggaam staan, en hulle het dit kom vertel in die stad waar die óú profeet gewoon het.

1 Konings 13

1 Konings 13:17-30