1 Konings 13:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profeet het vir die man van God wat van Juda af gekom het, gesê: “So sê die Here: Omdat jy jou teen die Here verset het en nie die bevel van die Here jou God gehoorsaam het nie,

1 Konings 13

1 Konings 13:12-23