1 Konings 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die óú profeet sê toe vir hom: “Ek is ook 'n profeet net soos jy, en 'n engel het op bevel van die Here vir my gesê: Bring hom terug na jou huis toe en laat hy iets eet en sy dors les!”Maar die óú profeet het vir hom gelieg.

1 Konings 13

1 Konings 13:8-20