1 Konings 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

“U vader het ons 'n swaar juk laat dra. As u nou die verpligtinge wat u vader ons opgelê het, minder maak en so die juk ligter maak wat hy ons laat dra het, sal ons u onderdane bly.”

1 Konings 12

1 Konings 12:1-12