1 Konings 12:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die vyftiende van die agste maand het Jerobeam 'n offer gebring op die altaar wat hy in Bet-El opgerig het. Hy het sommer self besluit oor die maand waarin die Israeliete die fees moes vier. Net toe hy daar op die altaar die offer aan die brand steek,

1 Konings 12

1 Konings 12:31-33