1 Konings 12:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here: Moenie optrek en teen die Israeliete, julle broers, veg nie. Gaan terug elkeen na sy huis toe, want wat gebeur het, kom van My af!”Hulle het geluister na die woorde van die Here en teruggegaan huis toe soos Hy beveel het.

1 Konings 12

1 Konings 12:22-33