1 Konings 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Veral in sy ouderdom het Salomo se vrouens hom verlei om ander gode te dien. Toe het hy die Here sy God nie meer met soveel toewyding gedien soos sy pa nie.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-5