1 Konings 11:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir sy seun gaan Ek net een gee, sodat die troon van my dienaar Dawid bestendig sal wees in Jerusalem, die stad wat Ek verkies het om my Naam daar te vestig.

1 Konings 11

1 Konings 11:30-43