1 Konings 11:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal nogtans nie die hele koningskap van hom wegvat nie. Ek sal hom sy lewe lank koning laat bly ter wille van my dienaar Dawid wat Ek uitverkies het en wat hom aan my gebooie en voorskrifte gehou het,

1 Konings 11

1 Konings 11:26-39