1 Konings 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het vir Hadad 'n seun in die wêreld gebring met die naam Genubat. Tagpenes het die seun in die farao se paleis versorg, waar hy saam met die farao se kinders grootgeword het.

1 Konings 11

1 Konings 11:12-25