1 Konings 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Salomo was lief vir baie uitlandse vrouens. Behalwe die dogter van die farao het hy ook vrouens uit die Moabiete, Ammoniete, Edomiete, Sidoniërs en Hetiete gehad.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-5