1 Konings 10:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Perde is vir Salomo uit Egipte en Kewé ingevoer. Die handelaars wat deur die koning aangestel is, het hulle daar gaan koop vir die prys waarop ooreengekom is.

1 Konings 10

1 Konings 10:25-29