1 Konings 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koningin van Skeba het gehoor wat van Salomo en die Naam van die Here vertel word en sy het toe self gekom om Salomo met moeilike vrae te toets.

1 Konings 10

1 Konings 10:1-9