1 Konings 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy vader het hom van kleins af nooit berispe of vir hom gevra: “Hoekom maak jy so?” nie. Adonia, die jonger broer van Absalom, was 'n baie mooi man.

1 Konings 1

1 Konings 1:1-8