1 Konings 1:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand het vir Salomo kom vertel: “Adonia is bang vir u, koning Salomo. Hy klou aan die horings van die altaar vas en hy sê: Koning Salomo moet eers vir my met 'n eed bevestig dat hy my nie sal doodmaak nie.”

1 Konings 1

1 Konings 1:45-52