1 Konings 1:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester Sadok het 'n horing vol olie uit die heiligdom saamgebring en hy het vir Salomo gesalf. Toe blaas hulle die ramshoring, en die mense roep: “Lank lewe koning Salomo!”

1 Konings 1

1 Konings 1:29-45