1 Konings 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Batseba by die koning in sy kamer ingegaan. Die koning was baie oud, en Abisag die Sunemmitiese meisie was besig om die koning te versorg.

1 Konings 1

1 Konings 1:14-19