1 Johannes 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is 'n kind van God; en elkeen wat vir die Vader liefhet, het ook die ander lief wat kinders van die Vader is.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:1-11