1 Johannes 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin.God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.

1 Johannes 4

1 Johannes 4:9-21