1 Johannes 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo en ons moet mekaar liefhê ooreenkomstig die gebod wat Hy ons gegee het.

1 Johannes 3

1 Johannes 3:15-24