1 Johannes 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers af te lê.

1 Johannes 3

1 Johannes 3:6-24