1 Johannes 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons weet dat ons klaar uit die dood na die lewe oorgegaan het, want ons het ons broers lief. Wie nie liefhet nie, bly in die dood.

1 Johannes 3

1 Johannes 3:12-18