1 Johannes 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:9-17