Titus 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ’n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.

Titus 2

Titus 2:9-15